pannolini offerta online dating - Timeslive dating websites

“Suid-Afrika en sy regerende ANC party is geteiken vir destabilisasie as gevolg van die land se middelklasverhouding met China en ander nie-Westerse nasies.

“Verlede jaar, byvoorbeeld, het China die VSA en die EU verbygesteek as Suid-Afrika se grootste handelsvennoot en die ANC is hard aan die werk om nog verdere handelsamewerking te bevorder.

(Die Obama regering beskou die DA met sy charismatiese leier, Mmusi Maimane en sy wit vrou, Natalie, as die “toekoms van Suid-Afrika en simbool van die Reënboognasie” wat by Zuma moet oorneem om die NWO-regering te lei.

timeslive dating websites-54

Die Britte daarenteen gebruik Julius Malema weer net as wapen om die ANC tot ‘n val te bring, waarna hy natuurlik vir hulle van nul en gener waarde meer sal wees nie “Die ANC regering ervaar die huidige protesaksies as ‘n ernstige bedreiging vir sy voortbestaan en ook dié van sy twee vennote, die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party en die Congress of South African Trade Unions (COSATU).

“‘n Aantal linkse groepe soos die EFF wat gelei word deur die voormalige ANC Jeugleier, Julius Malema, en die National Union of Metalworkers (NUMSA), het deelgeneem aan die protesoptogte wat afgeskop is deur studente demonstrasies teen universiteitsfooie.

Die EFF is in wese ‘n bloudruk van Robert Mugabe se Zanu-PF Party, en dis Malema se doelwit om dieselfde roete as sy leermeester te volg. Hulle gebruik dieselfde formule as wat gebruik is om die Arabiese Lente te begin.

Die leidende oorsaak van die operasie is die onlangse oproep van NUMSA – die grootste in die land – vir ‘n verandering van regime.

Dit val saam met die gees van die BRICS-assosiasie van lande Wêreldwyd.

Comments